Fumani geniet die vuur in die winter Posted on July 23, 2020July 23, 2020 by GHS Afrikaans: CJ. Langenhoven stel dit so mooi wanneer hy sê, “Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.” Harde werk werp vrugte af, partykeer moet mens harder werk as almal ... Read More